Onderlingesorgbediening

"Sorg en ondersteuning vir mense in nood"

CAREGIVERS/SIEKESORG

Caregivers is die sambreel waaronder verskillende groepe funksioneer. 

(Deur middel van gebed saam met/vir iemand, besoeke, oproepe of boodskappe. Kursesse/Sessies word aangebied) 

Bejaardesorg:

Geïdentifiseerde gevalle in ons gemeente word bygestaan met kos en behuisings advies.

Kontak: Engela Hinds

Griefshare:

Ondersteuning, rigting en hulp na die afsterwe van ‘n geliefde. 

Kontak: Annatjie Loots, John Wiggill, Amanda Boddington, Alette Pretorius.

Ook Rousmart waar ons ń “buddie” vir iemand aanwys om bystand te verleen deur gebed, besoek, koffie, oproepe of boodskappe vir die 1ste jaar. 

Divorce care:

Ondersteuning, Rigting en hulp.

Kontak: Dirk Human

Berading:

Bybelse praktiese berading deur doelgerigte gesprekke.

Kontak: Maryna Human, John Wiggill, Amanda Boddington, Alette Pretorius, Lynette V Tonder.

 

Brug projek:

Kombersies, beanies en serpe vir Kanker en ander siekes in ons gemeente.

Kontak: Chèrie Van De Venter en Lynette V Tonder.

 

GEBEDSVERSOEKE:

Daar is ‘n gebedsbak voor in die kerk en vorms by die deure. Dirk is ook besig om gebeds groepe en gebedskettings aan die gang te kry.