Kom 'Journey' saam in die geloof
Wees die verskil!
MANNEBEDIENING
SUNGEM
Wees die verskil deur in gehoorsaamheid aan die Stem van Jesus te leef.
Om te Hoor wat die Heilige Gees aan ons se en om die manne binne en buite ons grense te versterk, onderrig, ondersteun en te getuig van die Wonder en Liefde van Jesus om so die verskil te wees.
Gereelde byeenkomste
Woensdae bymekaarkom 5:30
Elke 1ste Saterdag meditasie & saam kuier by Suikerbosrand 07:00
Betrokke by ARK (Acts of Random Kindness) Projekte