SUNWARDPARK GEMEENSKAPSKERK
Kom “Journey” saam in geloof”


Kontak Ons
Email : admin@sungem.org
Phone : 011 896 3017
Ons Ligging
H/V Jaguar en Mossie Straat Sunwardpark, Boksburg
Oggenddiens
09:00
INLIGTING
WIE IS ONS

WIE IS ONS
Kom ‘Connect’ saam met ‘n Gemeente wat ‘n verskil maak in die Koninkryk. Ons is ‘n gemeenskap waar jonk tot oud kan tuis voel. Sonder om te oordeel wil ons saam ontdek en groei na Christus en ‘n plek wees waar almal kan voel hul behoort. Ons wil graag die nuwe generasie bedien.
Word deel van die reis en word verander om dié verskil te wees in ons gemeenskap & wêreld om van more ‘n beter plek & tyd te maak.
ALGEMENE
05:45 Manne-Bediening
09:00 Vroue-Bybelstudie
19:00 Omgee Groepe
09:30 Kreatiwiteitsbediening
19:00 Musiekoefening
06:00 Biduur
PROGRAM
LERAARS
SUNGEM


VERSKIL
tugela ferry uitreik 2023

Belydenisaflegging 2023

boom plant 2023

SUNFEST2023

SUNKIDS PIEKNIEK 2023

SONDAG Preek
sungem


Vorm 1: Beswaar teen verwerking van persoonlike inligting: PDF
Vorm 2: Versoek om regstelling of skrapping van persoonlike inligting of vernietiging of skrapping van rekord van persoonlike inligting: PDF
Vorm 4: Aansoek om die toestemming van ’n data-subjek vir die verwerking van persoonlike inligting vir die doel van direkte bemarking: PDF
KONTAK
Kantoorure:
Maandae: 09:30 – 15:00
Dinsdae – Donderdae: 08:00 – 15:00
Vrydae: 08:00 – 13:00
Epos : admin@sungem.org
Telefoon nommer : 011 896 3017