Kom 'Journey' saam in die geloof
Wees die verskil!
BEWEGINGS
SUNGEM
Elkeen van ons bedieninge in die gemeente wil die gemeenskap en lidmate bedien. Ons wil graag ons gemeente in beweging bring om God se hande en voete te wees en ‘n verskil te wees in ons samelewing.