Hier om te dien

Kom 'Journey' saam in die geloof Wees die verskil!

Dien hom

SUNGEM

Doel van bediening:

Verwelkoming van lidmate by deure tydens dienste – Ons het by al die hoofdeure mense tydens elke diens wat lidmate verwelkom en die “Blits” aan hul oorhandig

Dirk Human – 082 776 4706

Blommerangskikking, handewerk, naaldwerk, brei, borduur, pottebakkery, skilder, versiering van kerk/liturgiese ruimte, baniere in kerk, ens

Opneem van kollekte tydens dienste en die opmaak van die geld na die diens

Voorbereiding van die nagmaal. Die bediening van nagmaal tydens die dienste, opruim ens

Blits, Webblad, Blaam en ander metodes soos byvoorbeeld plakkate ens by die deure

Tydens groot dienste word daar plek aangewys

Aanwys en monitor van parkering tydens groot dienste en funksies