Versorg mekaar

Kom 'Journey' saam in die geloof Wees die verskil!

OMGEE GROEPE

SUNGEM

Woensdae, skoolvakansies uigesluit

Omgee-Groepleier: Dirk Human 082 776 4706

“Ons is ‘n verhoudingskerk deur omgeegroepe” Vanuit die visie die volgende BEGINSELS:

….Deur gebed

  • Care (omgee)

  • Share (koinia/deel)

  • Discipleship (Dissipelskap/ groei)

  • Outreach (uitreik)

”Deur gebed gee ons om, deel ons, groei en reik ons uit, omdat ons soos Christus wil wees“ Ef 4:13 Wat is die doel van ‘n omgeegroep?

Lees Joh 20:19,26

Lees ook Hand 2:40-47

Dit wil sê: Omgeegroepe = Middel tot ‘n doel “soos Christus wil wees”, en nie die doel nie.

Is dit jou visie ook?

Wie  is deel van die Omgeegroepbediening?

  • Omgeegroepe (Dirk Human)

  • Bybelstudie (Leraars)

  • Gemeenskapsfokus (Nuwe bedieninge en Ad hoc-projekte)