Skep en Maak

Kom 'Journey' saam in die geloof Wees die verskil!

KREATIWITEIT

SUNGEM

Blommerangskikking vir eredienste en spesiale funksies

Versierings en uitstallings tydens spesiale funksies (Kerssangdiens)

Muurpanele wat jaartemas uitbeeld bv die 6G’s

Aanleer van nuwe vaardighede op Donderdae tussen 09:00 en 12:00 in die kinderkerk.

“Nuwe vaardighede” sluit in: naaldwerk, kralewerk, lapverf, skilder, blommerangskikkings ens

Maak van 65 paar handgebreide bedsokkies gedurende Meimaand vir die inwoners van Huis Kowa Pienaar.

Indien jy ook graag wil kom help met die blomme of nuwe vaardighede wil aanleer of sommer net kom vir die samesyn/omgee …. Skakel vir Henriëtte van der Merwe  – 082 822 1420

Dames word genooi om Donderdae-oggende te kom saam speel in die Kinderkerk.

(Henriëtte van der Merwe  – 082 822 1420)