Bring Hoop Vir Gesinne

Kom 'Journey' saam in die geloof Wees die verskil!

HuisBediening

SUNGEM

Ons wil graag ouerskap manliker maak. Ondersteiningsnetwerk skep waar ons mekaar kan ondersteun met ‘n netwerk om praktiese hulp te gee. Gesinne help om met Geestelikegroei en die ontwikkeling van gesonde gesinswaardes. Ons wil elke gesin in elke vorm bedien en daarom die naam Huisbediening. Ons rus ouers en gesinne toe om met vreugde oorwinnend te leef in ons huise en gemeenskap deur middel van kursusse, toerustingsgeleenthede, sprekers en Geloofsreis vir huise.

Ouertoerusting

Seminare, Kursusse en werkswinkels wat Gesinne toerus..

Groepsgesprekke

Forums skep waar ons ouers en kinders kan help om oor moeilike onderwerp te gesels.

Artikels

Maandelikse nuusbrief met kwaliteit artikels, leesstof, Geloofsreis en inligting wat ons help in ons ouerskap en bestuur van die huis.

Konsultaie

Persoonlike gesprekke, konsultatie en berading word ook gebied om gesinne wat hulp nodig het te bedien. Kontak ons gerus sodat ons kan help..

SUNGEM

Hierdie is ons maandelikse nuusbrief met Ouerleiding en toerusting artikels. Jy kan inteken op die publikasies deur op die link te kliek: http://www.sungem.org/huisbediening

Hier is ‘n skakel om die publikasies afsonderlik af te laai