Werk Saam

Kom 'Journey' saam in die geloof Wees die verskil!

MANNEBEDIENING

SUNGEM

Wees die verskil deur in gehoorsaamheid aan die Stem van Jesus te leef.

Om te Hoor wat die Heilige Gees aan ons se en om die manne binne en buite ons grense te versterk, onderrig, ondersteun en te getuig van die Wonder en Liefde van Jesus om so die verskil te wees.

Gereelde byeenkomste
  • Woensdae bymekaarkom 5:30
  • Elke 1ste Saterdag meditasie & saam kuier by Suikerbosrand 07:00
  • Betrokke by ARK (Acts of Random Kindness) Projekte                       
  • (Terrie Kleynhans  – 083 789 0919) 

MANNE UITSTAPPIE SUIKERBOSRAND