Deel en Uitreik

Kom 'Journey' saam in die geloof Wees die verskil!

VROUEBEDIENING

SUNGEM

Om die verskil te wees vir die vroue in die gemeente en die breër gemeenskap 

Om uit te reik na vroue in ons gemeente en ook die breër gemeenskap met die doel om hulle geestelik te verryk deur: 

  •  Vroue te betrek by die bedieningspan en sodoende mekaar te leer ken 

  • Talente en gawes te ontdek en te gebruik ter versterking van die visie en missie van die vrouebediening en die oorhoofse visie en missie van die Kerk 

  •  Ondersteuning te verleen aan ander bedieninge en bedieningsareas in die kerk en gemeenskap 

  • Geestelike seminare en groeisessies te reël 

  •  Naweekwegbreek met die oog op geestelike vervulling en verryking 

(Zenobia Shamrock – 082 493 2575)