Tuisblad Wie is Wie Bedieninge Admin Gemeenteraad Aflaaimateriaal Kontak Ons
SUNWARDPARK 
GEMEENSKAPSKERK

Hoe Dien Ek? – Deur Geloof … Hoop … Liefde …


Welkom by Sunwardpark Gemeenskapskerk se webtuiste



)





















































































Website developed and hosted by

Execmail.co.za

VOEDINGSKEMA

Koördineerder: Elize Malan-Cameron

Werkers: Partricia Gaga – Hulpkok

             Dick Vorster – Aflewerings


Die meeste disse is eenpot-disse met groente wat bygevoeg word. Ons het gevind dat die kinders nie die groente eet as dit apart van die ander kos is nie. Toebroodjies word soms “gesnackwich”en is soms net gewoon. Jabes, Villa Lisa en Rebone kon haal self kos af. Dick Vorster lewer af by Van Dykpark Laerskool.


Vars groente word normaalweg op 'n Maandag of op 'n Dinsdag voorberei deur kombuispersoneel en vrywilligers.

Kospakkies:

Daar word ook noodpakkies, bestaande uit nie-bederfbare produkte aan mense in nood voorsien. Dit is voldoende vir 4 persone vir 2 weke. Ons besef dat die nood baie hoog is en ons het ‘n konstante behoefte aan skenkings van nie-bederfbare produkte.


Vrywilligers

Etes word aan die volgende skole en kleuterskole

verskaf: Villa Lisa Kleuterskool (x3 per week), Rebone

Kleuterskool (x4 per week), Van Dyk Park Laerskool

(x2 per week) en SAVF Jabes Day Care (2X per week)


‘n Week lyk soos volg:



Etes per 4 week maand - 3660

Sop per maand - 400 (wintersmaande)



Voedingskema en klere bank