Tuisblad Gedenkmuur Wie is Wie Bedieninge Admin Vir Kinders Aflaai Materiaal Argief Kontak Ons

Gasvryheid: Elize Malan-Cameron

Verversings word voorsien vir begrafnisse saam met koffie en tee. In die wintermaande word sop bedien.Sondagoggend (09:30 erediens) en –aand is dit ‘n “self-help” koffie en tee.

Eetgoed word normaalweg op ‘n Maandag in die kombuis voorberei deur vrywilligers en dan gevries.Broodjies en ander eetgoed wat nie gevries kan word nie, word die oggend van die begrafnis voorberei

Verversings word ook soms voorsien wanneer daar kunstenaars optree.

Daar word ook gereeld gebak vir fondsinsamelingsprojekte. Skenkings en vrywilligers is altyd welkom. Skakel asb vir Elize as jy betrokke wil raak.

Kontakpersone

Titia (Kerkkantoor) 011 896 5024

Christa (Gemeentebestuurder) 011 896 3017

Elize Malan-Cameron 082 365 2246

n Bybelse Gemeenskap … passievol vir God Drie-enig en alle mense