Tuisblad Wie is Wie Bedieninge Admin Gemeenteraad Aflaaimateriaal Kontak Ons
SUNWARDPARK 
GEMEENSKAPSKERK

Hoe Dien Ek? – Deur Geloof … Hoop … Liefde …


Welkom by Sunwardpark Gemeenskapskerk se webtuiste



)





















































































Website developed and hosted by

Execmail.co.za

OMGEEGROEPE

Gemeentevisie:  n Bybelse Gemeenskap, Passievol vir God Drie-enig en alle mense

Vissie vir omgeebedienig: “Ons is ‘n verhoudingskerk deur omgeegroepe” Vanuit die visie die volgende BEGINSELS:

….Deur gebed

Gevolgtrekking: ”Deur gebed gee ons om, deel ons, groei en reik ons uit, omdat ons soos Christus wil wees“ Ef 4:13 Wat is die doel van ‘n omgeegroep?


Lees Joh 20:19,26

Lees ook Hand 2:40-47


Dit wil sê: Omgeegroepe = Middel tot ‘n doel “soos Christus wil wees”, en nie die doel nie.

Is dit jou visie ook?


Visie is omgeebediening: ”Ons is n verhoudingskerk deur omgeegroepe”

Wie  is deel van die Omgeegroepbediening?