Tuisblad Wie is Wie Bedieninge Admin Gemeenteraad Aflaaimateriaal Kontak Ons
SUNWARDPARK 
GEMEENSKAPSKERK

Hoe Dien Ek? – Deur Geloof … Hoop … Liefde …


Welkom by Sunwardpark Gemeenskapskerk se webtuiste



)





















































































Website developed and hosted by

Execmail.co.za

MANNEBEDIENING

Manne en vroue besoek Suikerbosrand




“ Visie ”

Wees die verskil deur in gehoorsaamheid aan die Stem van Jesus te leef.


“ Missie ”

Om te Hoor wat die Heilige Gees aan ons sê en om die manne binne en buite ons grense te versterk, onderrig, ondersteun en te getuig van die Wonder en Liefde van Jesus om so die verskil te wees.


Wees die verskil deur te Getuig, Ondersteun, Onderrig:


Kontak persoon: Burger Hoffman 082 781 5930



burger.hoffman@ekurhuleni.gov.za