Tuisblad Wie is Wie Bedieninge Admin Gemeenteraad Aflaaimateriaal Kontak Ons
SUNWARDPARK 
GEMEENSKAPSKERK

Hoe Dien Ek? – Deur Geloof … Hoop … Liefde …


Welkom by Sunwardpark Gemeenskapskerk se webtuiste



)





















































































Website developed and hosted by

Execmail.co.za

LIDMAAT KREATIWITEIT

Verantwoordelikheid:

Blommerangskikking vir eredienste en spesiale funksies

Versierings en uitstallings tydens spesiale funksiesi (Kerssangdiens)

Muurpanele wat jaartemas uitbeeld bv die 6G’s

Samesyn:

Aanleer van nuwe vaardighede op Donderdae tussen 9:30 en 12:00 in die kinderkerk.

“Nuwe vaardighede” sluit in: naaldwerk, kralewerk, lapverf, skilder, blommerangskikkings ens


Omgee:

Maak van 65 paar handgebreide bedsokkies gedurende Mei maand vir die inwoners van Huis Kowa Pienaar.


Deelname:

Indien jy ook graag wil kom help met die blomme of nuwe vaardighede wil aanleer of sommer net kom vir die samesyn/omgee …. Skakel vir Henriëtte van der Merwe by 0828221420





Dames word genooi om Donderdae oggende te kom saam speel in die Kinderkerk.